In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Die SAL skuldvry, maar soek geld om te groei: Derek Hanekom – voorsitter, SAL-direksie Louis Liebenberg agter tralies: Werner Swart – nuusredakteur, Rapport Inflasie is jou lewende annuïteit se grootste gevaar: Jaco van Tonder – direkteur: adviseursdienste, Ninety One Bitcoin-myner pluk die vrugte van 2009: Christo de Wit – hoof, Luno Suid-Afrika |