In ateljee: Ryk van Niekerk Markoorsig: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Wat raai die JCCI sy lede aan om Maandag te doen wanneer die EFF die land tot stilstand wil bring: Shawn Theunissen – JCCI Maak gereed om te skrik wanneer jy April se elektrisiteitsrekening ontvang: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Suid-Afrikaners hou op om vir lewensversekering te betaal: Hennie de Villiers – ondervoorsitter, Vereniging vir Spaar en Beleggings (Asisa) Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 |