View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    24 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA

Maak gereed vir ‘n moeder van ‘n staking in die staatsdiens: Jannie Oosthuizen – onderhandelaar van die Vereniging vir Staatsamptenare, VSA

Die mini-begroting gaan groot nuus bevat: Christie Viljoen – ekonoom, PWC

Is Transnet op koers om soos Eskom te misluk?: Prof. Jan Havenga – professor in Logistiek by die Universiteit van Stellenbosch

Moenie een van die 90% wees wat ná aftrede sukkel om hul lewenstyl te handhaaf nie: Martin Lessing – besigheidsontwikkeling bestuurder RSA Noord, Glacier van Sanlam

Nuwe tegnologie laat wetenskaplikes toe om kakkerlakke te beheer: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Institute for Technology Strategy and Innovation

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

                  

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 21ste Oktober 2022
21 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Kenners antwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
21 Oct 2022  /  Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. LUISTER IN APP
Listen Live Link Nersa moet ‘n nuwe manier kry om munisipale elektrisiteitpryse te bepaal
21 Oct 2022  /  MC Botha, tariefkundige en prokureur gee konteks oor hoe munisipale elekrtisiteitstariewe tans bepaal word en hoekom die hof bevind het dat Nersa se metodologie onwettig en ongeldig is. LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
21 Oct 2022  /  Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor die wisselvallige markte van hierdie week. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.