‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 19 Junie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Magda Wierzycka wil terugkom SA toe oor Britse belasting: Magda Wierzycka – medestigter, Sygnia

Die huurmark tel sy kop op: Andre van Rooyen – hoof van verkope, PayProp

Landbou-ekonoom wil die vervoer van graan meer doeltreffend maak: Heleen Viljoen – landbou-ekonoom, Graan SA

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Sponsored
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 18 Junie 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 18 Junie 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Israelse kuberkrakers steel $90 miljoen van Iranse kriptoplatform
Kripto
Israelse kuberkrakers steel $90 miljoen van Iranse kriptoplatform
Ryk van Niekerk
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, deel sy insigte oor die kuberaanval op 'n Iranse kriptoplatform.
Selfs uitstekende maatskappye kan te duur wees
Aangebied deur Allan Gray
Selfs uitstekende maatskappye kan te duur wees
Ryk van Niekerk
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray, gesels oor die risiko om ’n premie vir optimisme te betaal.
Kayalami met R180 miljoen opgeknap om ’n Grand Prix na SA te lok
Kayalami met R180 miljoen opgeknap om ’n Grand Prix na SA te lok
Ryk van Niekerk
Toby Venter, voorsitter van Porsche Suid-Afrika, sê die regering moet, soos baie ander lande, aktief met Formula 1 saamwerk – want om ’n Grand Prix na Suid-Afrika te lok, kan die ekonomie ’n enorme hupstoot gee.
Sponsored
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.12
19 Jun, 17:38
0.64 %
EURZAR
20.75
19 Jun, 17:40
0.38 %
GBPZAR
24.34
19 Jun, 17:38
0.71 %
BTCUSD
104,167.66
19 Jun, 17:40
-0.76 %
Current Value Move %
JSE ALSI
94,915
19 Jun 00:00
-0.08%
S&P500
5,980.87
18 Jun, 0:00
-0.03%
Dow Jones
42,171.66
18 Jun, 0:00
-0.10%
BRENT
78.81
19 Jun, 17:28
3.66%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa