In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Parks Tau vat die Mededigingstribunaal aan oor Vodacom en Maziv-besluit: Ahmore Burger-Smidt – hoof: regulatoriese sake en direkteur: mededinging, Werksmans Prokureurs Meer as 400 000 elektrisiteitdiewe gaan nou betaal: Johan Hopely – senior bestuurder, Impact Meter Services Die mark vir private stralers kry bietjie lewe: JB Fourie – uitvoerende hoof, National Airways Corporation Wat is die verskil tussen ’n digitale en kriptogeldeenheid?: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |