In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die indeks vir alle aandele volg internasionale markte hoër en die rand wen veld teen die dollar: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Moes die regering van nasionale eenheid meer gedoen het in die eerste 100 dae na die verkiesing: Prof. Jannie Rossouw – professor, Wits-sakeskool Miljarde word in die eerste drie weke van die tweepotpensioenstelsel onttrek: Stian de Witt – hoof van finansiële beplanning, NMG Financial Planning Die Daily Maverick vra vir wetgewing om die nuusmedia te red: Prof Herman Wasserman – mediakundige & hoof: departement joernalistiek, Stellenbosch Universiteit Amazon skep ‘n plek vir produkte eie aan Suid-Afrika … Shop Mzanzi: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Daar is nou ‘n kniestut wat jou help om swaar goed op te lig: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |