In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Moody’s skiet skote oor die regering se boeg oor moontlike afgradering: Dr. Elna Moolman – ekonoom, Standard Bank SA se sakevertroue daal tot sy laagste vlak sedert 1985: Richard Downing – ekonoom, Sacci “Naspers-aandeelhouers kan dalk effens ongelukkig voel oor die waarde wat die ontknoping ontsluit het” Schalk Louw – portefeuljebestuurder, PSG Old Oak Hoe verhoog kunsmatige intelligensie opbrengste in die landboubedryf? Liaan Janse van Vuuren – bestuurder van insigte en aksie, Aerobotics Bekostigbare behuising gaan nét oor koste: John Schooling – direkteur, STAG African |