View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    30 Mar 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Jaco Eagar – welvaartbestuurder, Rand Swiss

Moody’s sny (uiteindelik) SA se gradering: Etienne le Roux – hoof-ekonoom, RMB & André Cilliers – bedryfshoof, TreasuryOne

FNB en Absa gee kliënte en ondernemings betaalvakansies: Jacques Celliers – uitvoerende hoof, FNB & Ewald Kellerman – risikohoof, Absa

Patrice Motsepe sit ook R1 miljard op die tafel om ondernemings te help: Ainsley Moos – African Rainbow Minerals

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Kenners antwoord luisteraars se vrae oor die nasionale inperking LUISTER IN APP
27 Mar 2020  /  Drikus Combrinck - Capicraft Investment Partners & Dawie Roodt - hoof-ekonoom by die Efficient Group
Listen Live Link Wat is Eskom se plan vir die Covid-19 inperking? LUISTER IN APP
27 Mar 2020  /  Jan Oberholzer – hoofbedryfsbeampte van Eskom
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.