In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital MTI-belegger moet R97 0000 terugbetaal nadat hy R20 000 “belê” het. Hoe werk dit?: Herman Bester – sakereddingspraktisyn, Tygerberg Trustees Nuwe protokol kan finansierders noop om aan private spooroperateurs geld te leen: Prof Jan Havenga – direkteur, Gain Groep en emeritus professor, Universiteit van Stellenbosch SA wynbedryf voer heelwat minder wyn in 2023 uit: Maryna Calow – kommunikasiebestuurder, Wines of South Africa SA het ’n rakmaatskappyprobleem: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: Kompetisie, Werksmans Prokureurs ChatGPT kan nou Excel-spreiblaaie ontleed: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |