In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies by Sasfin Wealth MTI-likwidateurs wil beleggers begin terugbetaal: Herman Bester – sakereddingspraktisyn, Tygerberg Trustees Die gemiddelde salaris in SA styg vinniger as die inflasiekoers: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Hoeveel kriptogeldeenhede is daar in die wêreld?: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies by Sasfin Wealth Old Mutual betaal nou ‘n minimum salaris van R15 000 per maand: Casper Troskie – finansiële hoof, Old Mutual Die president ontmoet sakelui wat met opgerolde moue staan om te help: Martin Kingston – voorsitter: bestuurskomitee, Besigheid vir Suid-Afrika (B4SA) |