‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 16 Oktober 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Die rand wen verder veld teen die Amerikaanse dollar: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital

Calgro hou aan om sy eie aandele terug te koop: Wikus Lategan – uitvoerende hoof, Calgro M3

Seeff sê die vraag na eiendom, en pryse, daal in die laaste jaar: Tiaan Pretorius – bestuurder, Seeff Centurion

‘n Entstof teen voëlgriep is dalk nie die eenvoudige antwoord nie: Dr. Annelise Botes – biochemikus, Stellenbosch Universiteit

Saldanha kyk na sonkrag vir sy dienste soos watersuiwering: André Truter – raadslid en uitvoerende burgermeester, Saldanha Baai Munisipaliteit

MTN se oproepe en SMSe raak al goedkoper: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13de Oktober 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13de Oktober 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Ryk van Niekerk
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Jy móét in aandele ná aftrede belê
Jy móét in aandele ná aftrede belê
Ryk van Niekerk
Hildegard Wilson van die Aktuariële Genootskap se Beleggingskomitee gesels oor nuwe aktuariële navorsing wat wys hoe verskillende beleggingstrategieë kapitaalerosie in lewende annuïteite kan voorkom.
Konstitusionele hof gee vroue wat skei 'n lewensaar as hulle nie met die aanwasbedeling getroud is nie
Konstitusionele hof gee vroue wat skei 'n lewensaar as hulle nie met die aanwasbedeling getroud is nie
Ryk van Niekerk
Herman Bonnet van Burger Huyser Prokureurs gesels oor die konstitusionele hof se uitspraak.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.80
16 Oct, 17:13
-0.94 %
EURZAR
19.83
16 Oct, 17:13
-0.64 %
GBPZAR
22.92
16 Oct, 17:13
-0.53 %
BTCUSD
28,108.10
16 Oct, 17:11
3.42 %
Current Value Move %
JSE ALSI
73,122
16 Oct 00:00
0.28%
S&P500
4,327.78
13 Oct, 0:00
-0.50%
Dow Jones
33,670.29
13 Oct, 0:00
0.12%
BRENT
90.03
16 Oct, 17:00
-0.95%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa