In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb So presteer die gemiddelde portefeulje in die eerste ses maande van 2024: Theo Vorster –medestigter, Galileo Capital Wat beteken ‘n nuwe kabinet vir die Suid-Afrikaanse ekonomie?: Prof. Jannie Rossouw – politieke ekonoom en besoekende professor, Wits Sakeskool & Prof André Duvenhage – politieke ontleder, Noordwes-Universiteit Die vervaardigingsektor hou aan terugsak, met slegs enkele ligpunte: Iaan Venter – hoof: sakesiklusanalise, Reserwebank (Sarb) ‘n Nuwe belastingseisoen begin: Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Die petrolprys daal weer in Julie: Madalet Sessions – portefeuljebestuurder, Denker Capital Die doeltreffendheid van sonpanele verbeter met nuwe tegnologie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |