In die ateljee: Tinus de Jager Moneyweb Die beurs trek swaar met laer internasionale indekse vandag.: Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal ‘n Nuwe indeks om te wys of jy tevrede is met die diens wat jy kry: Prof Adré Schreuder – hoof: klante-ervaring, Universiteit van Pretoria Nuwe, en meer infrastruktuur is nodig om water by Johannesburg se inwoners te kry: Prof Mike Muller – besoekende adjunkprofessor, Wits se Bestuurskool & voormalige direkteur-generaal, departement van water en sanitasie Die Waterfall ontwikkeling wen internasionale erkenning: Willie Vos – uitvoerende hoof van Waterfall City Management Company Kenners antwoord luisteraarsvrae: Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal & Rita Cool – hoof van individuele advies-strategie, Alexforbes |