In ateljee: Ryk van Niekerk- Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx - hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth 'n "Nuwe" SAL verreis uit die as van die oue: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport Hoeveel instandhouding het Eskom tydens die grendeltyd gedoen? Jan Oberholzer - hoofbedryfsbeampte van Eskom Hoe kan 'n basiese inkomstetoelaag vir SA lyk? Jan Vorster – sosioloog, Universiteit van Stellenbosch Aktiwiteitsvlakke in die kommersiële eiendomsektor duik in die hek: John Loos - huishoudelike en eiendomsektorstrateeg, FNB Home Loans Namakwalandse wyngroep skrik nie vir 'n koue pampoen: Willem Rossouw - bestuurder, Stellar Winery |