In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs eindig in die groen op ‘n besluitelose dag: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments ‘n Ondersoek word geloods na 11 mynwerkers in Rustenburg sterf: David van Wyk – mynboukundige Standard Bank sê hy het nie die rand gemanupileer nie: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Waarom is daar nie meer veeartse hier nie?: Brenda Swart – direkteur, departement van hoër onderwys en opleiding Beplan om jou pensioengeld te rek: Andre Tuck – besigheidskonsultant, 10 X Beleggings Sitrusuitvoere is goed geplaas: Deon Joubert – spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake, Suid- Afrikaanse Sitruskwekersvereniging Die Tangram Restaurant by Durbanville Hills wen die beste restaurantprys: Tamzyn Ehlers – hoofsjef, Tangram Restaurant |