View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    23 Nov 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster – Galileo Capital

Naspers is steeds op soek na oornames – groot en klein: Basil Sgourdos – finansiële hoof, Naspers & Prosus

Pepkor se verkope styg te midde van die grendeltyd: Leon Lourens – uitvoerende hoof, Pepkor

Covid-19 laat sy merk op Netcare: Jacques du Plessis – direkteur, Netcare se Hospitaal afdeling

Jy kan nou ‘n doktorsgraad deur Stadio verwerf: Chris Vorster – uitvoerende hoof, Stadio Holdings

Hoe kan jou foon jou identiteit deur die vorm van jou gesig bevestig? Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Konsepverklaring van kripto-bates as finansiële produk onder die FAIS-wet:
20 Nov 2020  /  Eugene Du Toit - Hoof van die departement eguleringsraamwerk – FSCA & Marius Reitz – Algemene bestuurder vir Afrika, Luno LUISTER IN APP
Listen Live Link Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies
20 Nov 2020  /  Nerina Visser – Beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA & Richus Nel – Finansiële beplanner, PSG Wealth LUISTER IN APP
Listen Live Link CemAir betree hoofroetes en groei met 50%
20 Nov 2020  /  Miles Van Der Molen – uitvoerende hoof, Cemair LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig: Spur-resultate, Moody’s & S&P-hersiening en FSCA-besluit oor crypto.
20 Nov 2020  /  Nerina Visser – Beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.