View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    8 Jun 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk

Markoorsig: Theo Vorster – Galileo Capital

Ninety One stel R10 miljard-fonds bekend om SA-ondernemings te ondersteun: Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One

Suid-Afrika staan bakhand voor die IMF: Dawie Roodt – hoof-ekonoom by die Efficient-groep

SA banke sien dalk grootste winsdaling in 50 jaar: Kokkie Kooyman – internasionale bankwesekenner en portefeuljebestuurder, Denker Capital

Alexander Forbes verklaar spesiale dividend: Dawie de Villiers – uitvoerende hoof, Alexander Forbes

Elon Musk se Starlink kan wêreld se internetdienste en sterrekyk op sy kop draai: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

 

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Kenners beantwoord luisteraars se persoonlike geldsake vrae
5 Jun 2020  /  Jean Pierre Verster — uitvoerende hoof, Protea Capital Management & Mia Kruger – Kruger Internasionaal LUISTER IN APP
Listen Live Link Ecsponent se Finansiële Dienste lisensie word teruggetrek
5 Jun 2020  /  Gerhard van Deventer – ondersoekhoof, FSCA & George Manyere – uitvoerende hoof, Ecsponent LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
5 Jun 2020  /  Jean Pierre Verster — uitvoerende hoof, Protea Capital Management LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.