View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    12 Oct 2020
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Die JSE klim twee derdes van ‘n persent, saam met wêreldmarkte
Theo Vorster – Galileo Capital

Nog ‘n plan word voorgestel vir die Suid-Afrikaanse ekonomie: Professor HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut

Fabrieksproduksie sak meer as wat voorspel is: Mike Schüssler – stigter en hoofekonoom, economists.co.za

PSG bied sedert Julie vanjaar hulle Think Big-webinaarreeks aan: Dan Hugo – uitvoerende beampte van PSG Distribusie

FlySafair koop nog ‘n Boeing of twee: Elmar Conradie – uitvoerende hoof, FlySafair

Shoprite-winkels begin ook met ‘n beloningsprogram: Willie Peters – hoof bemarkingsbestuurder, Shoprite

Amazon Sidewalk kan die tegnologiese wêreld verander: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Landbank vra die regering vir nog R10 miljard
9 Oct 2020  /  Dr. John Purchase – uitvoerende hoof, Agbiz LUISTER IN APP
Listen Live Link Waar gaan nuwe werk vandaan kom?
9 Oct 2020  /  Professor Cecile Nieuwenhuizen - voorsitter van die Leerskool in Entrepreneurskap by die Universiteit van Johannesburg LUISTER IN APP
Listen Live Link Soek die regte vennoot om jou finansiële doelwitte te bereik
9 Oct 2020  /  Marise Bester - ’n kleinhandelspesialis, Allan Gray LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig: Goudaandele staan uit bo die res vanmiddag na die goudprys met meer as 2% styg
9 Oct 2020  /  Chantal Marx - Hoof van Beleggingsnavorsing, FNB Wealth LUISTER IN APP
Listen Live Link RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 9 Oktober 2020
9 Oct 2020  /  Tinus de Jager – Moneyweb LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.