In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Nuwe Memorandum wil bemagtiging in die finansiële sektor versnel: Kershia Singh – departementshoof, Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) Attacq woel by Waterfall City: Jackie van Niekerk – uitvoerende hoof, Attacq Waterprobleme? Só werk dit om ’n boorgat te sink: Buks Venter – mede-eienaar, Buks Boorwerke Die krag van saamgestelde groei: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos Hommeltuie, insekte en minder witluis: Ruan Erasmus – FieldBug |