‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 10 Januarie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: JB Smith – besturende direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management

Nuwe transmissiemaatskappy gaan meer as R200 miljard in sy transmissienetwerk investeer: Dr Mteto Nyati –  voorsitter, Eskom Raad

Dié ondernemings moet as “verantwoordbare instansies” by die FIC registreer vir SA om van die gryslys te kom: Adv Jan Augustyn – bestuurder, finansiële intelligensiesentrum (FIC)

Hoekom is daar ’n vertraging wanneer iemand jou betaal voor dit in jou rekening wys?: Solly Bellingan – hoof van bemarking, BankservAfrica

Die kriptobedryf is op hete kole oor ’n SEC-aankondiging oor kripto-fondse: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 09de Januarie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 09de Januarie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Die volstruisbedryf tof sy vere
Die volstruisbedryf tof sy vere
Ryk van Niekerk
Laubscher Coetzee, eienaar van Kandrift Boerdery naby Oudtshoorn gesels oor die volstruisbedryf in Suid-Afrika na die droogte.
Eskom het nog “net” R4 miljard oor vir diesel
Eskom het nog “net” R4 miljard oor vir diesel
Ryk van Niekerk
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor Eskom se dieselbegroting wat amper uitgeput is.
The presidency asks big businesses not to lay off workers
The presidency asks big businesses not to lay off workers
Ryk van Niekerk
Rudi Dicks – Head of project management, Presidency.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.69
10 Jan, 17:37
-0.06 %
EURZAR
20.49
10 Jan, 17:39
0.22 %
GBPZAR
23.79
10 Jan, 17:37
0.11 %
BTCUSD
45,309.10
10 Jan, 17:39
-0.35 %
Current Value Move %
JSE ALSI
73,587
10 Jan 00:00
-0.32%
S&P500
4,756.50
09 Jan, 0:00
-0.15%
Dow Jones
37,525.16
09 Jan, 0:00
-0.42%
BRENT
78.24
10 Jan, 17:26
0.99%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa