‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 21 Oktober 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital

Takealot vra strenger reëls vir Temu en Shein: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband

Scatec gaan ’n reuse battery in die Noord-Kaap bou: Alberto Gambacorta – visepresident: projekontwikkeling (Afrika suid van die Sahara), Scatec

Nuwe visum-reëls gaan baie buitelanders na SA lok: Marisa Jacobs – besturende direkteur, Xpatweb

Nuwe “seile” vir vragskepe: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 18de Oktober 2024
RSG Geldsake Volledige Programm
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 18de Oktober 2024
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb.
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Persoonlike Finansies
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Tinus de Jager
Omri Thomas, uitvoerende hoof van Abax Investments en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Maak so om veilig te bly in die kuberruimte
Maak so om veilig te bly in die kuberruimte
Tinus de Jager
In 'n era waar digitale bedreigings al hoe slimmer word, is dit belangrik dat beleggers op hoogte bly en hulself kan beskerm. Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika verduidelik hoe.
Wat kan jy verwag van einde Oktober se begrotingsrede?
Wat kan jy verwag van einde Oktober se begrotingsrede?
Tinus de Jager
Maarten Ackerman, hoofekonoom van Citadel sê dit lyk asof die nuwe regering van nasionale eenheid sterker sal fokus op doeltreffende beleidsimplementering.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.63
21 Oct, 17:39
0.22 %
EURZAR
19.09
21 Oct, 17:39
-0.18 %
GBPZAR
22.90
21 Oct, 17:39
-0.27 %
BTCUSD
66,890.00
21 Oct, 17:39
-2.19 %
Current Value Move %
JSE ALSI
87,077
21 Oct 00:00
-0.14%
S&P500
5,864.67
18 Oct, 0:00
0.40%
Dow Jones
43,275.91
18 Oct, 0:00
0.09%
BRENT
73.50
21 Oct, 17:26
0.80%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa