RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Die rand sak terug teen ander geldeenhede: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Takealot vra strenger reëls vir Temu en Shein: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Scatec gaan ’n reuse battery in die Noord-Kaap bou: Alberto Gambacorta – visepresident: projekontwikkeling (Afrika suid van die Sahara), Scatec Nuwe visum-reëls gaan baie buitelanders na SA lok: Marisa Jacobs – besturende direkteur, Xpatweb Nuwe “seile” vir vragskepe: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |
|
|
| | | Persoonlike Finansies | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Omri Thomas, uitvoerende hoof van Abax Investments en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| Maak so om veilig te bly in die kuberruimte | Tinus de Jager | In 'n era waar digitale bedreigings al hoe slimmer word, is dit belangrik dat beleggers op hoogte bly en hulself kan beskerm. Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika verduidelik hoe. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.63 21 Oct, 17:39 | 0.22 % | EURZAR | 19.09 21 Oct, 17:39 | -0.18 % | GBPZAR | 22.90 21 Oct, 17:39 | -0.27 % | BTCUSD | 66,890.00 21 Oct, 17:39 | -2.19 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 87,077 21 Oct 00:00 | -0.14% | S&P500 | 5,864.67 18 Oct, 0:00 | 0.40% | Dow Jones | 43,275.91 18 Oct, 0:00 | 0.09% | BRENT | 73.50 21 Oct, 17:26 | 0.80% |
|
|
|
| | |
|