‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Vrydag, 8 November 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Ontluikende markte bly onder druk na die Amerikaanse verkiesing: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Nedbank kyk na digitale kliëntediens: Gerrit van der Westhuizen – hoof van kliënte-ervaring, Nedbank

Old Mutual se Moneyversity trek aandag van ooral: Lizl Budhram – hoof van advies, Old Mutual

Kenners antwoord luisteraarsvrae: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 07de November 2024
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 07de November 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Van beleggings tot Jaguars
Koffie met Ryk
Van beleggings tot Jaguars
Ryk van Niekerk
Die bekende beleggingskenner, Wayne McCurrie gesels oor sy aftrede, agtergrond, loopbaan, en wat hy doen om te ontspan.
Die regering wil die private sektor gebruik om sy geboue op te knap
Die regering wil die private sektor gebruik om sy geboue op te knap
Ryk van Niekerk
Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson gesels oor die regering se planne om die private sektor in te span om sy geboue op te knap, en sê hulle sal dit as 'n toets gebruik.
Hoe groot is die ekonomiese skade wat die geweld in Mosambiek aanrig?
Hoe groot is die ekonomiese skade wat die geweld in Mosambiek aanrig?
Ryk van Niekerk
Die Lebombo-grenspos is gesluit weens protesoptrede in Mosambiek. Dr Joachim Vermooten, vervoer-ekonoom van die Universiteit van Johannesburg bespreek die ekonomiese skade wat dit veroorsaak.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.51
08 Nov, 16:47
1.25 %
EURZAR
18.82
08 Nov, 16:45
0.79 %
GBPZAR
22.65
08 Nov, 16:47
0.86 %
BTCUSD
75,795.40
08 Nov, 16:45
-0.21 %
Current Value Move %
JSE ALSI
85,376
08 Nov 00:00
-0.72%
S&P500
5,973.10
07 Nov, 0:00
0.74%
Dow Jones
43,729.34
07 Nov, 0:00
0.00%
BRENT
74.60
08 Nov, 16:35
-1.06%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa