In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kruger – direkteur, Kruger Internasional Old Mutual stel ‘n nuwe R2,8 miljard bemagtigingskema bekend: Casper Troskie – Groep finansiële direkteur, Old Mutual Die Poskantoor wil jou internet-aankope aflewer: Jan Vermeulen – algemene redakteur, MyBroadband Wat is die ‘wonderwerk van verantwoordelikheid’ as dit by beleggings kom?: Jaco Joubert van PSG Wealth Sandton Daar is baie geleenthede in Afrika-markte, maar dan moet jy dit reg doen: Deon Geyser – uitvoerende hoof, Liquid Intelligent Technologies SA |