‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 27 Maart 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Die JSE styg vanmiddag en hou koers met wat in die res van die wêreld gebeur Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth

Die Reserwebank hou rentekoerse onveranderd: Dr Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie

Old Mutual verklaar ‘n finale dividend van 49c per aandeel: Casper Troskie – finansiële hoof, Old Mutual

Momentum Metropolitan se bedryfswins is amper 70% hoër op na R2 miljard: Jeanette Marais – uitvoerende hoof, Momentum Metropolitan

Metair se omset styg met 14%: Johan Mouton – bedryfshoof, Metair

Kriptogeldeenhede hou aan om voordele uit beurseplasings te put: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 26ste Maart 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 26ste Maart 2024
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb.
Die landbousakevertroueindekse bly op ‘n lae vlak
Die landbousakevertroueindekse bly op ‘n lae vlak
Tinus de Jager
Nico Groenewald, hoof van landbou by die Standard Bank Groep gesels oor landbousakevertroueindekse.
In watter bate moet jy belê?
Aangebied deur PSG Wealth
In watter bate moet jy belê?
Tinus de Jager
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor bates om in te belê.
Die Amerikaners stem oor hulle ooreenkomste met Suid-Afrika
Die Amerikaners stem oor hulle ooreenkomste met Suid-Afrika
Tinus de Jager
Maarten Ackerman, hoofekonoom by Citadel Investment Services gesels oor Amerika wat hulle verhoudings met SA hersien.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.89
27 Mar, 17:17
-0.41 %
EURZAR
20.44
27 Mar, 17:19
-0.48 %
GBPZAR
23.86
27 Mar, 17:19
-0.30 %
BTCUSD
69,243.53
27 Mar, 17:19
-1.15 %
Current Value Move %
JSE ALSI
73,909
27 Mar 00:00
0.41%
S&P500
5,203.58
26 Mar, 0:00
-0.28%
Dow Jones
39,282.33
26 Mar, 0:00
-0.08%
BRENT
85.22
27 Mar, 17:05
-0.04%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa