In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital “Ons noteer op die JSE want ons kon nie kapitaal in die buiteland kry nie”: Jan Nelson – uitvoerende hoof, Copper 360 Die rand is reeds 7% swakker as aan die begin van die jaar: Gert Visser – bedryfshoof: vaste-inkomste-valutakommoditeite, RMB Attacq se aandeelprys spring in reaksie op Waterfall-transaksie: Jackie van Niekerk – uitvoerende hoof, Attacq Dink aan toekomstige inkomste as jy met jou kinders oor studierigtings gesels: Jaco Joubert – welvaartbestuurder, PSG Wealth SA firma wil die grootste hommeltuig op die vasteland bou: Daniël du Plessis – besigheidsontwikkelingsbestuurder, Milkor |