In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Oracle of Omaha nog steeds so skerp soos altyd: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Beurtkrag kan PGM-pryse opjaag: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Vennote Sharemax se mislukte Villa Retail Park staan by ‘n vurk in die pad: Roy Cockayne – joernalis, Moneyweb SA motorbedryf voer in 2022 die meeste ooit uit: Dr. Norman Lamprecht – uitvoerende bestuurder, Naamsa Dié video-platform bied die beste waarde vir geld in SA: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband |