In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kruger – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Hoe bekommerd moet ons oor die nuwe Covid-variant wees?: Dr. Cloete van Vuuren – Departements-hoof, 3 Militêre Hospitaal Ouditeurgeneraal looi Tshwane Metro oor finansiële state: Peter Sutton – MMC vir Finansies, Tshwane-metro Die JSE het in 2022 agteruit geboer, maar steeds stof in meeste buitelandse markte se oë geskop: Stephan Engelbrecht – portefeulje bestuurder by Mazi Asset Management Gaan ons in 2023 ‘n wêreldwye resessie sien?: Lullu Krugel – hoofekonoom, PWC Suid-Afrika Dié BMW kan van kleur verander en jou toilet kan jou gesondheid monitor: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |