In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs sak steeds, maar die rand hou darem naby aan gister se vlakke: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Sanlam se besigheid in Indië blom: Ian Visagie – finansiële hoof, Sanlam Life & Savings Pick ‘n Pay groet sy stigter, Ramond Ackerman: Christo Wiese – stigter, Shoprite Die verkeer vloei aan die Zimbabwe kant van Beitbrug: Dirk Lourens – operasionele hoof, Raubex Tinus drink koffie met Elsie Harmse: Elsie Harmse – bestuurshoof, UXi Artisan Development Groep |