In die ateljee: Ryk van Niekerk Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Plaaslike owerhede se geldsake lyk steeds droewig: Alice Muller – portefeuljehoof, ouditeur-generaal van Suid-Afrika Daar wag dalk ’n belastingverrassing op mense wat hul pensioengeld onttrek: Willie Viljoen – streeksdirekteur:Wes-Kaap, Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) Australiërs kan nou hulle fone afsit as hulle by die huis kom: Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyr Wat behels die PPS Women in Wealth Cycle?: Grethe Fourie – finansiële raadgewer en senior bestuurder, PPS Beeste en gras kan wyndinamika verander: Wilhelm Joubert – wingerdboukundige, Hartenberg-wynlandgoed
|