In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Plaaslike regering sukkel steeds om ‘n skoon oudit te kry: Jan van Schalkwyk –korporatiewe uitvoerende beampte, Ouditeurgeneraal Salarisse sak met meers as 10 persent die afgelope jaar: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Buitelandse beleggers hou by staatseffekte verby: Tertia Jacobs – tesourie-ekonoom, Investec Kriptoplatforms kan aansoek doen om ’n lisensie: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika |