In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital PnP ervaar nóg pyn, maar die skip draai: Sean Summers – uitvoerende hoof, Pick n Pay Wat kan ons van die mini-begroting verwag?: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep Wat dink die Franse van nuwe visumreëls?: Sébastian de Place – president, buitelandse handelsadviseurs vir Frankryk in SA en vennoot, Forvis Mazars Agt uit tien huurders betaal getrou, maar huurgeld styg stadiger: Waldo Marcus – bemarkingsdirekteur, TPN Maatskappye wil fabrieke in die ruimte begin: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |