‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 22 November 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies by Sasfin Wealth

Inflasie skiet op en kan rentekoersbesluit “moeiliker” maak: Dr Elna Moolman – ekonoom, Standard Bank

Politiek dalk agter tweepot-besluit: Elna Erwee – verspreidingshoof, Old Mutual se korporatiewe besigheid

Die OpenAI- en Microsoft-sepie: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband

Binance-hoof beken skuld op kriminele klagte: Wat beteken dit vir die kriptobedryf?: Carel de Jager – groepleier, Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR)

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21ste November 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21ste November 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Jimie Malan van Malanseuns die jongboer van die jaar
Jimie Malan van Malanseuns die jongboer van die jaar
Ryk van Niekerk
Jimie Malan, hoofbestuurder van Malanseuns Plesierplante gesels oor sy toekenning en hul besigheid.
Daar is 300 aktiewe ponzi-skemas in SA; vermy hulle só
Aangebied deur PSG Wealth
Daar is 300 aktiewe ponzi-skemas in SA; vermy hulle só
Ryk van Niekerk
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor hoe om versigtig te wees vir buitensporige hoë opbrengs beloftes.
Die minister het ’n plan vir die chaos by Meesterskantore
Die minister het ’n plan vir die chaos by Meesterskantore
Ryk van Niekerk
Tiaan Joubert, raadslid van die Prokureursorde van Suid-Afrika en voorsitter van die Gauteng-prokureursvereniging gesels oor die reddingsplan vir die chaos by Meesterskantore.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.80
22 Nov, 17:03
0.93 %
EURZAR
20.41
22 Nov, 17:03
0.50 %
GBPZAR
23.44
22 Nov, 17:03
0.39 %
BTCUSD
36,311.75
22 Nov, 17:03
-1.30 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,661
22 Nov 00:00
0.53%
S&P500
4,538.19
21 Nov, 0:00
-0.20%
Dow Jones
35,088.29
21 Nov, 0:00
-0.18%
BRENT
78.96
22 Nov, 16:50
-4.20%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa