‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 25 Junie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Cilo Cybin maak sy debuut op die JSE: Gabriel Theron uitvoerende hoof, Cilo Cybin

Ponzi-meesterbrein spog in die tronk: Ciaran Ryan – joernalis, Moneyweb

KZN wil die konstruksiemafia in die bek ruk: Martin Meyer – LUR: openbare werke en infrastruktuur, KwaZulu-Natal

Besighede moet seker maak hul bemarking skep waarde: Pieta Meyer – handelsmerkdirekteur, Lulalend

Geen maanskyn en rose vir internasionale myngroepe: Andries Rossouw – energie & hulpbronne vennoot, PwC Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 24ste Junie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 24ste Junie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Daar is verskeie nuwe tegnologie-toepassings om kanker te behandel en vroegtydig te diagnoseer
Daar is verskeie nuwe tegnologie-toepassings om kanker te behandel en vroegtydig te diagnoseer
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor nuwe tegnologie-toepassings om kanker te behandel.
’n Russiese groep pak Google in ’n Suid-Afrikaanse hof
’n Russiese groep pak Google in ’n Suid-Afrikaanse hof
Ryk van Niekerk
Zané Hartman, direkteur van Pagel & Schulenburg Prokureurs gesels oor die agtergrond van die saak, en hoekom dit in 'n Suid-Afrikaanse hof afgehandel word.
Invicta se winste trap water, maar dinge kan vinnig verander as…
Invicta se winste trap water, maar dinge kan vinnig verander as…
Ryk van Niekerk
Steven Joffe, uitvoerende hoof van Invicta Holdings gesels oor die groep se finansiële resultate.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.21
25 Jun, 17:14
0.56 %
EURZAR
19.48
25 Jun, 17:13
0.32 %
GBPZAR
23.07
25 Jun, 17:13
0.58 %
BTCUSD
61,362.74
25 Jun, 17:11
2.23 %
Current Value Move %
JSE ALSI
79,510
25 Jun 00:00
-0.94%
S&P500
5,447.87
24 Jun, 0:00
-0.31%
Dow Jones
39,411.21
24 Jun, 0:00
0.67%
BRENT
85.03
25 Jun, 17:03
-1.20%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa