In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Premier Foods-aandeelhouers kan beslis glimlag: Kobus Gertenbach – uitvoerende hoof, Premier Foods Group Multichoice se “uiters vyandige” sakeomgewing: Tim Jacobs – finansiële hoof, Multichoice ’n Vrou veg vir drie jaar om haar huis te hou: Leonard Benjamin – regskonsultant Foschini se plan om Temu en Shein aan te vat: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Daar word te min navorsing oor landbou gedoen: Prof Johann Kirsten – professor, Die Universiteit Stellenbosch en direkteur, Buro vir Ekonomiese Ondersoek |