View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    14 May 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Jean Pierre Verster – uitoerende hoof, Protea Capital Management

President se toespraak: wat lê voor vir SA? Prof. Jannie Rossouw – hoof van Wits se sakeskool

Hoe vinnig kan sakeaktiwiteit herstel as die bepalings van die inperking verslap word? Dr Elna Moolman – ekonoom, Standard Bank

Hoe hanteer myne die streng bepalings van die inperking?  Charl Keyter – finansiële hoof, Sibanye-Stillwater

Ryk drink koffie met Rudolf Fourie – uitvoerende hoof, Raubex

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Orthotouch se sakeredding: wat beleggers moet weet
13 May 2020  /  Jacques du Toit – Sakereddingspraktisyn van Orthotouch en Zephan, Helgard Hancke – ‘n lid van die Krediteure Komitee, Johan Stander - ‭’n bestuurslid van die Highveld Sindikasie Aksiegroep (HSAG), Dr Gert Holtzhausen – lid van die Krediteure Komitee en ‘n spesialis in sakeredding LUISTER IN APP
Listen Live Link Elektroniese transaksies val tot rekord laagtepunt
13 May 2020  /  Mike Schüssler –hoofekonoom, Economists.co.za LUISTER IN APP
Listen Live Link Nóg ‘n rentekoersverlaging dalk op die horison
13 May 2020  /  Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
13 May 2020  /  Johan Gouws - Sasfin Wealth LUISTER IN APP
Listen Live Link Wat is die impak van Covid-19 op die wildbedryf?
13 May 2020  /  Wiaan van der Linde – direkteur, Wintershoek LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.