In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth In ateljee PSG-ontnoping kan in Augustus plaasvind: Piet Mouton – uitvoerende hoof, PSG Hoe gesond is die regering se pensioenfonds se geldsake?: Jaco van Tonder – direkteur van adviseursdienste, Ninety One Nuwe ontwikkeling wil self alle krag-, water- en riooldienste lewer: Oluf Erichsen van die Glen Cullen Private Country Estate in Middelburg in Mpumalanga Só gebruik die Johannesburgse metro tegnologie om oortreders van padreëls vas te trek: Hein du toit – algemene bestuurder vir padveiligheid en e-handel, Syntell |