In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb SA volg Europese markte laer: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak PwC waarsku oor water en klimaat in die volgende dekade: Dr Christie Viljoen – ekonoom, PwC Die FSCA skryf amper R1 miljard se boetes: Gerhard van Deventer – hoof van ondersoeke, die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor Die Mos inisiatief kry geld van nuwe beleggers: Connie Bloem – besturende direkteur, Mesh.trade SAAI reageer op die nuwe minister van landbou, John Steenhuisen: Dr Theo de Jager – raadsvoorsitter, SAAI Die Amerikaners hou aan om hier te kom jag: Tonie de Bruyn – president, Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika |