In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments R60 miljard-klasaksie kom dalk teen banke: Advokaat Douglas Shaw Takealot se reuse-belegging in infrastruktuur hou sy winste in die rooi: Frederik Zietsman – uitvoerende hoof, Takealot Siekverlof in staatsdiens spring ná grendeltyd: Prof Hugo Pienaar – direkteur, Thomson Wilks Prokureurs Markte hoor nie (tans) die bomme in die Midde-Ooste nie: Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Somerset-Wes Steenhuisen skrap omstrede kontrak vir graan-gradering: Dr Tobias Doyer – uitvoerende hof Graan SA |