In die Ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak RCL Foods se wesensverdienste per aandeel styg met meer as 50%: Rob Field – finansiële hoof, RCL Foods Die braaikosteindeks, Shisa Nyama, styg stadiger vir die eerste keer sedert 2022: Mervyn Abrahams – programkoördineerder, Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Groep Aspen voorspel ‘n sterk tweede helfte van die jaar: Stephen Saad – uitvoerende hoof, Aspen Wat maak Nvidea so suksesvol?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool Kuberkrakers breek deur die CIPC se keerwal: Prof Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit, Sentrum vir Kuberveiligheid, Universiteit van Johannesburg |