In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Regering bied nou gratis kursusse aan vir werklose Suid-Afrikaners: Professor HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut Voorspel die goeie reën ‘n besonderse oesjaar? Abrie Rautenbach – hoof van ABSA se Agribusiness Belê in mediese eiendom in die VSA: Machiel Lucas – direkteur, OrbVest Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies: Machiel Lucas – direkteur, OrbVest & JB Smith – verskansingsfondsbestuurder, Sequoia Capital |