In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Regsfirma hof toe oor nuwe bemagtigingskodes: André Vos – direkteur, praktykshoof: litigasie & lid van dagbestuur, Norton Rose Fulbright Suid-Afrika Hoe maak jy seker jy koop nie ’n gebruikte motor wat in ’n ongeluk was nie?: Faan van der Walt – uitvoerende hoof en stigter, WeBuyCars Die Rupert-familie trek ’n streep onder die tabakbedryf: Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners SA voer die eerste keer in sewe jaar mielies in: Dr André van der Vyver – uitvoerende direkteur, Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan-en Oliesade-handelaars (Sacota) |