In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Gert Visser – valutaspesialis, Rand Merchant Bank Regsfirma in die sop oor ChatGPT: Ahmore Burger-Smidt – hoof: regulatoriese sake en direkteur: mededinging, Werksmans Prokureurs Kenners antwoord luisteraarsvrae: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Jaco Prinsloo – senior finansiële raadgewer, Alexforbes |