In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Rekord FSCA-boete van R475 miljoen vir Markus Jooste: Alex Pascoe – departementshoof vir markmisbruik, FSCA Discovery Bank lok meer as ’n duisend nuwe kliënte per dag: Adrian Gore – uitvoerende hoof, Discovery Die landbousektor kyk na kernkrag: Chris Opperman – C5 Capital Die FSCA keur 59 kripto-lisensies toe, honderde kan volg: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |