In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Jaco Eagar – Rand Swiss Reuben Riffel sê Covid-19 sit die plaat onder sy potte af: Reuben Riffel – sjef en skrywer Nog beperkings op die horizon?: Jannie Rossouw – Professor, Wits se sakeskool Markte in die VSA sak oor politiek: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Investment Group Vyf aandele om na te kyk in 2021: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Wat is fout met Whatsapp: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |