‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 1 Februarie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen

Iets het in Januarie in die vervaardigingsbedryf gebeur, en dis nie goed nie: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing

Eskom rol ’n nuwe projek uit om huishoudings tydens beurtkrag te help: Daphne Mokwena – bedryfs- en instandhoudingsbestuurder, Eskom

Richardsbaai wil hê steenkooltrokke moet betaal vir die skade aan paaie: Christo Botha – onderburgemeester, uMhlathuze-munisipaliteit

Die beginsels van beleggings is nog steeds dieselfde as dekades gelede: Charles de Kock – portefeuljebestuurder, Coronation Fund Managers

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 31ste Januarie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 31ste Januarie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Wat beteken die bitcoin-halfvering en moet jy daaroor bekommerd wees?
Wat beteken die bitcoin-halfvering en moet jy daaroor bekommerd wees?
Ryk van Niekerk
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor bitcoin-halfvering.
Die Asrivier is ’n hidro-energie paradys
Die Asrivier is ’n hidro-energie paradys
Ryk van Niekerk
Strafford Harris, besturende direkteur van Serengeti Energy gesels oor hidro-elektriese projekte.
Absa maak ’n kantoor in China oop
Absa maak ’n kantoor in China oop
Ryk van Niekerk
Shirley Webber, hoof van hulpbronne & energie by Absa gesels oor Absa se uitbreiding na China.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
0.00
01 Jan, 0:00
%
EURZAR
20.17
01 Feb, 17:46
-0.16 %
GBPZAR
0.00
01 Jan, 0:00
%
BTCUSD
0.00
01 Jan, 0:00
%
Current Value Move %
JSE ALSI
0
01 Jan 00:00
%
S&P500
4,845.65
31 Jan, 0:00
-1.61%
Dow Jones
38,150.30
31 Jan, 0:00
-0.82%
BRENT
81.25
01 Feb, 17:35
1.05%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa