In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Rolex sê sy tyd in Suid-Afrika is verby: Adriaan Rootman – stigter en eienaar, Luxury Time Checkers Sixty60 het groot planne vir groter produkte: Neil Schreuder – hoof: strategie en innovasie, Shoprite Kenners antwoord luisteraarsvrae: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG) |