‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 26 Maart 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments

SA Bpk. sit op R1.5 triljoen kontant en wag vir beter dae: Kevin Lings – hoofekonoom, Stanlib

FNB straks die Springbokke se nuwe hoofborg, en hulle gaan betáál: Hendrik Cronjé – sportjoernalis, Rapport

Gemiddelde salarisse was in Februarie 14% hoër as verlede jaar: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom

Die Trump-administrasie is steeds vasbeslote om Bitcoin te koop dat dit bars: Carel van Wyk – stigter, Moneybadger

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 25 Maart 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 25 Maart 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Die Kaapse hawe wil gou ’n private operateur hê
Landbou
Die Kaapse hawe wil gou ’n private operateur hê
Ryk van Niekerk
Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, gesels oor die insluiting van die Kaapse hawe in die regering se versoek om inligting om die private sektor se belangstelling in vennootskappe vir hawens en spoorlyne te toets.
“Nuwe era” vir kragverkope in Suid-Afrika
“Nuwe era” vir kragverkope in Suid-Afrika
Ryk van Niekerk
Jan Fourie, uitvoerende hoof van Mulilo Energy, bespreek hulle projek.
Gaan voormalige Sharemax-beleggers ooit geld terugkry?
Gaan voormalige Sharemax-beleggers ooit geld terugkry?
Ryk van Niekerk
Nova het onlangs sy finansiële resultate bekend gemaak, wat toon dat die maatskappy se finansiële posisie verswak het en dat dit bankrot is. Jean-Pierre Tromp, trustee van die Nova-skuldbrieftrust, deel sy insigte.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.25
26 Mar, 17:09
-0.05 %
EURZAR
19.68
26 Mar, 17:09
0.03 %
GBPZAR
23.53
26 Mar, 17:09
-0.30 %
BTCUSD
86,952.50
26 Mar, 17:09
-0.93 %
Current Value Move %
JSE ALSI
89,970
26 Mar 00:00
0.29%
S&P500
5,776.65
25 Mar, 0:00
0.16%
Dow Jones
42,587.50
25 Mar, 0:00
0.01%
BRENT
73.92
26 Mar, 16:58
1.09%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa

 ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏