In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Wêreldmarkte druk die JSE hoër vanmiddag: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital SA eiendomsmark wys tekens van herstel in 2024: John Loos – eiendomsekonoom, FNB Die sirkelekonomie gee ons ‘n kans om die omgewing te bewaar: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool Kenners antwoord luisteraarsvrae: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 |