‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 1 November 2022
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investment

Moody’s meer positief oor Eskom, maar sy gradering bly steeds sewe kerwe onder beleggingsgraad: Joanna Fic – senior adjunk-hoof, Moody’s Investors Service

SA huishoudings raak al hoe dieper in die skuld: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual

Motorverkope hou aan om teen 10%+ te groei: Henry Botha – hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering

Sibanye-Stillwater begin met ‘n proses wat tot 2400 werksverliese kan lei: Charl Keyter – finansiële hoof, Sibanye-Stillwater

Die mynbou-eksplorasie en landbousektore begin al hoe harder koppe stamp: Janse Rabie – hoof Van regsake en beleid, AgriSA

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 31ste Oktober 2022
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 31ste Oktober 2022
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Hoe gewild is Apple en Google Pay?
Hoe gewild is Apple en Google Pay?
Ryk van Niekerk
Jan Vermeulen, joernalis by MyBroadband gesels oor hoveel mense Apple en Google Pay in SA gebruik, hoe dit werk, asook oor hoe veilig hierdie transaksies is.
Nedbank en SA PALS werk saam om bemagtiging in die landbousektor te versnel
Aan jou gebied deur Nedbank
Nedbank en SA PALS werk saam om bemagtiging in die landbousektor te versnel
Ryk van Niekerk
Cobus De Bruin, hoof van kliëntwaarde-proposisie vir Landbou by Nedbank & Gerrit van Vuuren, regs-en strategiese adviseur by SA PALS gesels oor Nedbank en SA PALS se vennootskap vir inklusiewe landbou.
Balwin ontwikkel dat dit bars
Balwin ontwikkel dat dit bars
Ryk van Niekerk
Steve Brookes, uitvoerende hoof van Balwin Properties gesels oor die groep se vlagskip-ontwikkelings, of hulle deur die konstruksiemafia geraak word, asook oor hoeveel projekte hulle op die oomblik het.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.25
01 Nov, 17:20
-0.61 %
EURZAR
18.03
01 Nov, 17:22
-0.56 %
GBPZAR
20.94
01 Nov, 17:22
-0.54 %
BTCUSD
20,449.00
01 Nov, 17:20
0.12 %
Current Value Move %
JSE ALSI
67,414
01 Nov 00:00
1.11%
S&P500
3,871.98
31 Oct, 0:00
-0.75%
Dow Jones
32,732.95
31 Oct, 0:00
-0.39%
BRENT
94.81
01 Nov, 17:12
2.15%
Moneyweb Insider Gold
Kry volle toegang tot al ons markaanwysers, beleggingsinstrumente en bekroonde artikels.
R63/maand of R630/jaar
SLUIT AAN
Jy kan enige tyd kanselleer.
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · 5 8th Street · Houghton Estate, Gauteng 2196 · South Africa